Welcome to the
Telkom Community

Get involved. Problem solved.
Showing results for 
Search instead for 
Do you mean 
Reply
New Member
Posts: 1

baie ongelukkige klient

[ Edited ]

goeie naand

 

eerstens wil ek net se dat ek so baie ongelukkig is met julle diens.ek sukkel nou al n gereime tyd met my internet wat nie reg werk nie en niemand kan my help nie.ek is nou al moeg van aanmekaar bel en bel en bel en almal is so onbehulpsaam.terwyl ek nou die boodskap tik hou ek al 15minute aan op my selfoon sukkel om met iemand te gesels.ek het nou al seker 20keer gekla oor my lyn wat die hele tyd drop.dan skuif hulle my port of reset dit dan werk dit vir n dag of 3 dan weer alles van voor af..,PROBLEME!!!!ek bel aanmekaar my lugtyd op dan is ek nog steeds nie gehelp nie.ek oorweeg dit baie sterk om my internet te stop by telkom want ek het nog nooit laat betaal of te min betaal nie dat ek soveel keer probleme moet het met my internet.is daar iemand wat my kan help of moet ek maar vir my n ander internet verskaffer kry?????want so kan dit nie aan gaan nie.ek het n 2mb uncapped lyn maar kry aan mekaar op speed test ping oor n 1000 en download speed 0.60 of minder

Moderator Moderator
Moderator
Posts: 205

Re: baie ongelukkige klient

@spikkels your high ping could either be a line fault, congestion, or something related to the ISP. It would be best to have this ivestigated. I'm sorry to hear of your long wait with the call centre, maybe you can try these service channels.

 

Should you wish to speak to Telkom, we have a few option to suit your needs:

 

output_Svao80.gif
About This Post
  • 1 reply
  • 704 views
  • 0 kudos
  • 2 Contributors